kontak ons klik hier om e-pos te stuur
 
Ontmoet die Kunstenaar  selbe seite in Deutch same page in English
Ina Kolberg W.J. Kolberg het die wereld van kuns betree toe sy kuns as n stokperdjie op gevat het. Mettertyd het sy haar eie unieke en kleurvolle styl van pottebakkery ontdek. Sy het menigte merkwaardige stukke breekware sowel as lewens getroue beeldjies en wase geskep.

Twintig jaar het verby gegaan van toe af en Ina het besluit om haar hand te probeer met Pastelle. Met die groei van haar nuwe Kuns aan die gang het sy in doek werk in getree. Baie style is probeer totdat sy haar eie styl ontwikkel het. n Romantiese en kleurvolle weerkaatsing wan die Kaap se merkwaardige natuur en vriendelike mense. Die alledaagse tonele van die Kaap het die algemene agtergrond van meeste van haar werke ge word.
Ina het menigte werke aan galerye en toeriste verkoop, so ons kan met trots se dat haar werke vele huise se mure beklee reg oor die wereld.
          
tuisblad skilderye pastelle
ontmoet die kunstenaar
ina se potpourri kontak ons skakels
ontwerp deur Kolberg Creations  kolberg.creations@gmail.com